Die Grootoog-sambokhaai (Alopias superciliosus) kom wêreldwyd en reg rondom die Suid-Afrikaanse kus voor, van Angola tot by KwaZulu-Natal. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Bigeye thresher.

Grootoog-sambokhaai
Tydperk: 16–0 m. jaar gelede[1]
Alopias superciliosus.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. superciliosus
Binomiale naam
Alopias superciliosus
(R. T. Lowe, 1840)
Bigeye Thresher.png
Verspreiding
Sinonieme

Alopecias superciliosus R. T. Lowe, 1840
Alopias profundus Nakamura, 1935

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. Yabumoto, Y. and Uyeno, T. (1994). “Late Mesozoic and Cenozoic fish faunas of Japan”. The Island Arc 3: 255–269. doi:10.1111/j.1440-1738.1994.tb00115.x.
  2. IUCN Rooilys (22 Februarie 2007). "More oceanic sharks added to the IUCN Red List". Persberig. http://www.iucn.org/where/oceans/index.cfm?uNewsID=103. Besoek op 21 Desember 2008. 

Eksterne skakelWysig