Band-kathaai
(Aangestuur vanaf Halaelurus lineatus)
Die Band-kathaai (Halaelurus lineatus) is endemies aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Oos-Londen tot by Beira. Daar is donker kolle op die lyf. In Engels staan die haai bekend as die Banded catshark.
Band-kathaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. lineatus
|
Binomiale naam | |
Halaelurus lineatus | |
Verspreiding van die Band-kathaai |
Sien ook
wysigBronne
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Halaelurus lineatus" in FishBase. Julie 2006-weergawe.