Hepsetidae
Hepsetidae, (Greepvisse) is 'n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie het net een genus met twee spesies waarvan een in Suider-Afrika voorkom.
Hepsetidae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Hepsetidae
|
Genera | |
Sien teks. |
Genus
wysigDie volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Hepsetus odoe - Afrika-greepvis
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1