Padwagtertjie
'n Padwagtertjie is 'n vlinder, Junonia orithya, met baie subspesies, in die familie van vierpootskoenlappers (Nymphalidae).[1][2] Die wetenskaplike naam van die soort is vir die eerste keer in 1764 deur Carl Linnaeus gepubliseer. Die vlinder se Engelse naam is Eyed pansy in Afrika.[3] In Australië staan dit bekend as Blue argus.[4] In Indië is sy algemene Engelse naam Blue pansy, maar in Suider-Afrika verwys Blue pansy na Junonia oenone.[5]
Padwagtertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | J. orithya
|
Binomiale naam | |
Junonia orithya (Linnaeus, 1758)
|
Kenmerke
wysigDie vlerkspan van die mannetjie is 40 tot 48 mm, en die van die wyfie is 35 tot 42 mm.[5]
Verspreiding
wysigHierdie vlindersoort kom voor in Afrika, Suidoos-Asië en Australië van seevlak tot 2500 meter bo seevlak, in warm en droë gebiede.
Gasheerplante
wysigSy gasheerplante is Antirrhinum, Angelonia en Buchnera uit die familie Scrophulariaceae en Thunbergia alata, Hygrophila salicifolia, Asystasia en Pseuderanthemum uit die familie Acanthaceae.
Subspesies
wysig- Junonia orithya albicincta (Butler, 1875) (noordelike Australië, Kaap York tot Brisbane)
- Junonia orithya baweana (Fruhstorfer, 1906) (Bawean)
- Junonia orithya celebensis (Staudinger, 1888) (Soelawesi, Muna)
- Junonia orithya eutychia (Fruhstorfer, 1912) (Timor, Wetar, Babar, Kissar)
- Junonia orithya hainanensis (Fruhstorfer, 1912) (Hainan)
- Junonia orithya here (Lang, 1884) (Saoedi-Arabië, Jemen)
- Junonia orithya kontinentalis (Martin, 1920) (Soelawesi)
- Junonia orithya kuehni (Fruhstorfer, 1904) (Klein-Soenda-eilande, Kalao, Tukangbesi)
- Junonia orithya leucasia (Fruhstorfer, 1912) (Filippyne)
- Junonia orithya madagascariensis (Guenée, 1865) (Afrika suid van die Sahara)
- Junonia orithya marcella (Hulstaert, 1923) (Nieu-Guinee)
- Junonia orithya metion (Fruhstorfer, 1905) (Borneo)
- Junonia orithya mevaria (Fruhstorfer, 1904) (Lombok)
- Junonia orithya minagara (Fruhstorfer, 1904) (Java, Bali, Komodo-eilande)
- Junonia orithya minusculus (Fruhstorfer, 1906) (Soemba)
- Junonia orithya neopommerana (Ribbe, 1898) (Nieu-Brittanje)
- Junonia orithya novaeguineae (Hagen, 1897) (Nieu-Guinee tot Papoea-Nieu-Guinee)
- Junonia orithya ocyale (Hübner, 1819) (Indië tot die suide van Mianmar en suidelike Yunnan)
- Junonia orithya orithya (Asië)
- Junonia orithya orthosia (Godart, 1824) (Ambon, Serang, Saparua, Soela-eilande, Maluku)
- Junonia orithya palea (Fruhstorfer, 1912) (Tanimbar)
- Junonia orithya patenas (Fruhstorfer, 1912) (Sri Lanka)
- Junonia orithya saleyra (Fruhstorfer, 1912) (Salayar)
- Junonia orithya sumatrana (Fruhstorfer, 1906) (Soematra)
- Junonia orithya swinhoei (Butler, 1885) (Mianmar)
- Junonia orithya wallacei (Distant, 1883) (Thailand, Maleise Skiereiland van Maleisië, Singapoer)
Sien ook
wysigBronne
wysig- Merendeels vertaal uit Nederlands van Wikipedia asook vertaal uit Engels van Wikipedia
Verwysings
wysig- ↑ South African Butterfly Conservation Assessment: http://lepimap.adu.org.za/index.php/, besoek op 21 Desember 2015.
- ↑ Williams, M. (1994). Butterflies of Southern Africa; A Field Guide. ISBN 1-86812-516-5.
- ↑ "Butterflies and moths at Walter Sisulu National Botanical Garden" (PDF). Besoek op 1 Mei 2016.
- ↑ "Coffs Harbour Butterfly House: NYMPHALIDAE of Australia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 1 Mei 2016.
- ↑ 5,0 5,1 "SANBI Biodiversity Series 16 (2010)" (PDF). Besoek op 1 Mei 2016.