Kaapse kraaibek
Die Kaapse kraaibek (Oplegnathus conwayi) is 'n endemiese vis wat slegs tussen Tafelbaai en die Aliwal-bank aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Cape Knifejaw.
Kaapse kraaibek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Oplegnathus
|
Spesie: | O. conwayi
|
Binomiale naam | |
Oplegnathus conwayi Richardson, 1840
|
Voorkoms
wysigDie vis word tot 90 cm groot en kan tot 7 kg weeg. Sy mond lyk soos die van 'n papegaai – vandaar die naam. Die vis se kleur wissel van geel tot swart.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
Eksterne skakel
wysig- http://fishbase.org/summary/Oplegnathus-conwayi.html
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaapse kraaibek.