Die Kraaibekke (Oplegnathidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is een genus met minstens sewe spesies in die familie. Drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Oplegnathidae
Oplegnathus fasciatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Oplegnathidae
Genus:
Oplegnathus

Richardson, 1840
Spesies

Sien teks.

Kenmerke

wysig

Die familie se liggaam is lank en bedek met skubbe. Die vis se mond lyk soos die van 'n kraai. Die grootte wissel van 60 – 90 cm en word gevind in water wat tot 100 m diep is. Die familie vreet alge en bodem skaaldiere.

Genus

wysig

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Oplegnathus

Sien ook

wysig