Mosambiekse kraaibek
Die Mosambiekse kraaibek (Oplegnathus peaolopesi) is 'n vis wat voorkom noordwaarts vanaf Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Mozambique knifejaw. Die vis is 'n seldsame spesie.
Mosambiekse kraaibek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Oplegnathus
|
Spesie: | O. peaolopesi
|
Binomiale naam | |
Oplegnathus peaolopesi Smith, 1947
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7