Die kleintandsaagvis (Pristis pectinata) kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit het 'n saagagtige snoet met 21-28 pare tande. Die haai is 'n bodembewoner in vlak gebiede naby die kus en is nou 'n kritiek bedreigde spesie. Die vis word tot 6m lank en weeg tot 276 kg. In Engels staan die haai bekend as die Smalltooth sawfish.

Kleintandsaagvis
Pristis pristis - Georgia Aquarium Jan 2006.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pectinata
Binomiale naam
Pristis pectinata
Latham, 1794
Skets van 'n kleintandsaagvis.

Sien ookWysig

Wikispecies het meer inligting oor: Pristis pectinata

BronWysig

Eksterne skakelWysig