Noordelike skulpoortjie
(Aangestuur vanaf Kneria polli)
Die Noordelike skulpoortjie (Kneria polli) is 'n varswatervis wat voorkom in die boonste gedeeltes van die Zambezi-, Kunene- en Okavangoriviere. Die vis lyk baie soos die suidelike skulpoortjie en word ongeveer 70 mm lank. Daar is nie 'n donker kol by die basis van die buikvinne nie. In Engels staan die vis bekend as die Northern kneria.
Noordelike skulpoortjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. polli
|
Binomiale naam | |
Kneria polli Trewavas, 1936
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Skelton, Paul: A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1