Die Laeveldbittertee (Vernonia colorata) is 'n boom wat vanaf die noorde van KwaZulu-Natal en eSwatini deur Mosambiek en in Zimbabwe aangetref word. Dit groei langs strome en aan woudrande; dit is 'n bosveld en struikbosspesie.

Laeveldbittertee
Gymnanthemum coloratum, vrugtepluim, Jan Celliers Park.jpg
Ontwikkelende vrugtepluim van 'n Laeveldbittertee, Jan Celliers Park, Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. colorata
Binomiale naam
Vernonia colorata
(Willd.) Drake.

FotogaleryWysig

BronWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig