Suidelike opah
(Aangestuur vanaf Lampris immaculatus)
Die Suidelike opah (Lampris immaculatus) is 'n vis wat voorkom in die Suidelike Oseaan. In Engels staan die vis bekend as die Southern opah.
Suidelike opah | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. immaculatus
|
Binomiale naam | |
Lampris immaculatus Gilchrist, 1904
| |
Sinonieme | |
Lampris immaculata |
Voorkoms
wysigDie vis se lyf is langer as die Gespikkelde opah met geen wit kolle op nie.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7