Limnothrissa
Limnothrissa is 'n genus van visse wat aan die familie Clupeidae behoort. Daar is slegs een spesie in die genus. Kenmerkend van die genus is dat die onderkaak langer is as die bokaak, die tande aan die bo kaak is klein terwyl die tande aan die onderkaak groot is.
Limnothrissa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Limnothrissa Regan, 1917
|
Spesies | |
Sien teks |
Spesie
wysigDie spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Limnothrissa miodon - Kapenta
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1