Lys van Bakoese moltreinstasies

Wikimedia lysartikel

Die volgende is 'n lys van Bakoese moltreinstasies met lynkleur, openingsdatum en oordragopsies. Die moltreinnetwerk het 27 stasies.[1]

Die stasies is vernoem na nabygeleë plekke of strate.


Stasies

wysig
Lyn 1
Naam Opening Ligging Interskakeling
İçərişəhər 6 November 1967[1] Ondergronds
Sahil 6 November 1967[1] Ondergronds
28 May 6 November 1967[1] Ondergronds Lyn 2
Gənclik 6 November 1967[1] Ondergronds
Nəriman Nərimanov 6 November 1967[1] Ondergronds
Ulduz 5 Mei 1970[1] Ondergronds
Koroğlu 6 November 1972[1] Ondergronds
Qara Qarayev 6 November 1972[1] Ondergronds
Neftçilər 6 November 1972[1] Ondergronds
Bakmil 28 Maart 1979[1] Grondvloer
Xalqlar Dostluğu 28 April 1989[1] Ondergronds
Əhmədli 28 April 1989[1] Ondergronds
Həzi Aslanov 10 Desember 2002[1] Ondergronds
Lyn 2
Naam Opening Ligging Interskakeling
Xətai 28 Februarie 1968[1] Ondergronds
Nizami 31 Desember 1976[1] Ondergronds
Elmlər Akademiyası 31 Desember 1985[1] Ondergronds
İnşaatçılar 31 Desember 1985[1] Ondergronds
20 Yanvar 31 Desember 1985[1] Ondergronds
Memar Əcəmi 31 Desember 1985[1] Ondergronds Lyn 3
Cəfər Cabbarlı 27 Desember 1993[1] Ondergronds Lyn 1
Nəsimi 9 Oktober 2008[1] Ondergronds
Azadlıq prospekti 30 Desember 2009[1] Ondergronds
Dərnəgül 29 Junie 2011[1] Ondergronds
Lyn 3
Naam Opening Ligging Interskakeling
Memar Əcəmi-2 19 April 2016[1] Ondergronds Lyn 2
Avtovağzal 19 April 2016[1] Ondergronds
8 Noyabr 29 Mei 2021[1] Ondergronds
Xocəsən 23 Desember 2022[1] Grondvloer

Verwysings

wysig
  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 1,18 1,19 1,20 1,21 1,22 1,23 1,24 1,25 1,26 1,27 "Baku Metro". UrbanRail (in Engels).

Eksterne skakel

wysig