Lys van Suid-Afrikaanse komponiste

Wikimedia lysartikel

Hier onder volg 'n lys van Suid-Afrikaanse komponiste in alfabetiese volgorde volgens van.

Enoch Sontonga, wat Nkosi Sikelel' iAfrika gekomponeer het.


A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

AWysig

  • Darryl Andrews

BWysig

CWysig

  • Mira Calix, Eksperimentele komponis
  • Anthony Caplan - moderne opera, gebaseer op musiek van Afrika
  • Gawie Cillié (1916 - 2000), koormusiek
  • John Coulter (1958 - )
  • Hannes Coetzee (1944 - ), kitaarspeler en komponis
  • Andrew Cruickshank

DWysig

EWysig

FWysig

GWysig

HWysig

JWysig

KWysig

LWysig

  • Solomon Linda (1909 - 1962), Zoeloe musikant, sanger en komponis
  • Chris Lamprecht (1927 -) Klassieke musiek komponis, Koorwerke - SATB, SSAA en TTBB gewyde en sekulêre komposisies; orrel-, klavier- en ander instrumentale komposisies. Optekening van S.A. Volkswysies wat gebruik is in koorwerke en lieder-siklusse.
  • Petrus J. Lemmer - klassieke musiek
  • Clare Loveday

MWysig

NWysig

  • Bongani Ndodana-Breen

PWysig

RWysig

SWysig

TWysig

UWysig

  • Ernst Ueckermann (1954 - ), komponis en pianis

VWysig

WWysig

ZWysig