Blouspikkel-lipvis
(Aangestuur vanaf Macropharyngodon cyanoguttatus)
Die Blouspikkel-lipvis (Macropharyngodon cyanoguttatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan aan die ooskus van KwaZulu-Natal, Mauritius en Réunion. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted wrasse.
Blouspikkel-lipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cuvier, 1816
|
Genus: | |
Spesie: | M. cyanoguttatus
|
Binomiale naam | |
Macropharyngodon cyanoguttatus Randall, 1978
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 11 cm lank en vreet bodem ongewerweldes.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Macropharyngodon cyanoguttatus by Fishbase.
Bron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3