Madagaskar-lipvis
Die Madagaskar-lipvis (Macropharyngodon vivienae) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan rondom Madagaskar en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Madagascar wrasse.
Madagaskar-lipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cuvier, 1816
|
Genus: | |
Spesie: | M. vivienae
|
Binomiale naam | |
Macropharyngodon vivienae Randall, 1978
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 11 cm lank en vreet klein, bodem ongewerweldes.
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3