Sand-teëlvis
(Aangestuur vanaf Malacanthus latovittatus)
Die Sand-teëlvis (Malacanthus latovittatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by St. Lucia. In Engels staan die vis bekend as die Sand tilefish.
Sand-teëlvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Malacanthinae
|
Genus: | Malacanthus
|
Spesie: | M. latovittatus
|
Binomiale naam | |
Malacanthus latovittatus (Lacepède, 1801)
|
Voorkoms
wysigDie vis is blou groen met 'n prominente swart, horisontale band deur die middel van die vis, vanaf die kop tot by die stert.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7