Malapterurus
Malapterurus (Elektriese babers) is 'n vis genus wat hoort tot die familie Malapteruridae en het slegs twee spesies waarvan een in Suider-Afrika voorkom. Die onderlinge gedragspatrone en verhoudings tussen elektriese babers word nog nie volkome verstaan nie. Hulle kom egter wydverspreid voor in tropiese Afrika riviere en mere. Onlangs studies het bewys dat daar meer spesies is insluitende 'n kleiner spesie.
Malapterurus | |
---|---|
Malapterurus electricus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Malapterurus Lacépède, 1803
|
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDie volgende spesie kom in Suider-Afrika voor:
- Malapterurus shirensis - Zambezi elektriese-baber
Ander spesies:
- Malapterurus barbatus (S. M. Norris, 2002)
- Malapterurus beninensis (A. D. Murray, 1855)
- Malapterurus cavalliensis (T. R. Roberts, 2000)
- Malapterurus electricus (J. F. Gmelin, 1789)
- Malapterurus leonensis (T. R. Roberts, 2000)
- Malapterurus melanochir (S. M. Norris, 2002)
- Malapterurus microstomus (Poll & J. P. Gosse, 1969)
- Malapterurus minjiriya (Sagua, 1987)
- Malapterurus monsembeensis (T. R. Roberts, 2000)
- Malapterurus occidentalis (S. M. Norris, 2002)
- Malapterurus oguensis (Sauvage, 1879)
- Malapterurus punctatus (S. M. Norris, 2002)
- Malapterurus stiassnyae (S. M. Norris, 2002)
- Malapterurus tanganyikaensis (T. R. Roberts, 2000)
- Malapterurus tanoensis (T. R. Roberts, 2000)
- Malapterurus teugelsi (S. M. Norris, 2002)
- Malapterurus thysi (S. M. Norris, 2002)
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1