Mobulidae
Die Manta's (Mobulidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is slegs twee genera met elf spesies wat hoort tot dié familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Mobula | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Mobulidae
|
Genera | |
Sien teks. |
Kenmerke
wysigDie familie is groot tot reusagtig groot met die vlerke wat 6.7 m wyd is. Die familie is vivipaar.
Genera
wysigDie genera en gepaardgaande spesies wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom:
- Manta
- Manta birostris - Manta
- Mobula
- Mobula alfredi - Alfred manta
- Mobula kuhlii - Kortvinduiwelsrog
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ Sepkoski, Jack (2002). "A compendium of fossil marine animal genera (Chondrichthyes entry)". Bulletins of American Paleontology. 364: 560. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2011. Besoek op 9 Januarie 2008.