Hardeneus-hondhaai
(Aangestuur vanaf Mustelus mosis)
Die Hardeneus-hondhaai (Mustelus mosis) kom voor in die westelike Indiese Oseaan vanaf die Rooisee tot by Durban. In Engels staan die haai bekend as die Hardnosed smooth-hound.
Hardeneus-hondhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. mosis
|
Binomiale naam | |
Mustelus mosis | |
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7