Die Hondhaaie (Triakidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes. Daar is sewe genera met 38 spesies wat hoort tot dié familie en sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Triakidae
Triakis semifasciata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Triakidae

Genera

Sien teks.

Kenmerke

wysig

Die familie het twee dorsale vinne, die bekken vin is agter by die anale vin en het vyf kieue splete. Die grootte wissel van 50 cm tot 2 m. Die familie kom gewoonlik naby die bodem voor.

Genera

wysig

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Galeorhinus
  • Hypogaleus
  • Mustelus
  • Triakis

Sien ook

wysig