Oos-Slawiese tale
(Aangestuur vanaf Oos-Slawies)
Die Oos-Slawiese tale is een van die drie subgroepe van Slawiese tale, wat tans in Oos-Europa gepraat word. Dit is die groep met die grootste getal sprekers, veel meer as die Wes- en Suid-Slawiese groepe.
Oos-Slawiese tale | ||||
---|---|---|---|---|
Geografiese verspreiding: |
Oos-Europa en Noord-Asië | |||
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Slawies Oos-Slawiese tale | |||
Onderafdelings: | ||||
Oos-Slawiese tale in Europa: |
Die Oos-Slawiese tale sluit tale in soos:
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oos-Slawiese tale.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, East". Ethnologue. Besoek op 1 April 2018.
- (en) "East Slavic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.