Oreochromis
Oreochromis is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is 33 spesies wat aan die genus behoort en ses van die spesies kom in Suider-Afrika voor; twee spesies was ingevoer. Hierdie genus is ook mondbroeiers en word nie geaffekteer deur temperatuur verskille nie. Hulle kan ook oorleef in water wat sout bevat.
Oreochromis | |
---|---|
Oreochromis tanganicae | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Oreochromis Günther, 1889
|
Tipespesie | |
Oreochromis hunteri Günther, 1889
| |
Spesies | |
Meer as 30 (maar, sien teks) |
Spesies
wysig- Oreochromis andersonii - Driekolkurper
- Oreochromis aureus - Israelse kurper
- Oreochromis macrochir - Groenkop-kurper
- Oreochromis mortimeri - Kariba-kurper
- Oreochromis mossambicus - Bloukurper
- Oreochromis niloticus - Nylkurper
- Oreochromis placidus - Swartkurper
- Oreochromis shiranus - Shire-kurper
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Oreochromis. |
Bron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1