Parakneria
Parakneria is 'n genus van visse wat aan die familie Kneriidae behoort. Die mannetjies van die genus ontwikkel nie skulpoortjies soos die spesies van die familie Kneria nie. Die genus is maerder as die van Kneria en daar is twaaf spesies wat tot die genus behoort en twee kom in Suider-Afrika voor.
Parakneria | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Parakneria Poll, 1965
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
wysigSpesies wat hoort tot die genus:
- Parakneria fortuita - Cubango-skulpoortjie
- Parakneria mossambica - Gorongosa-skulpoortjie
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1