Slankklipvis

(Aangestuur vanaf Pavoclinus litorafontis)

Die Slankklipvis (Pavoclinus litorafontis) is 'n vis wat endemies is aan Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Slinky klipfish.

Slankklipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. litorafontis
Binomiale naam
Pavoclinus litorafontis
Penrith, 1965

Voorkoms

wysig

Die vis is gewoonlik groen met donker geelgoen en reënboogkleurige strepe. Daar is 'n silwer streep oor die wang en kieudeksel, die vinne is groen en die vis word tot 21 cm lank.

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig