Peristediidae
Die Gepantserde knorhane (Peristediidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Scorpaeniformes. Daar is vier genera met dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Peristediidae | |
---|---|
Peristedion gracile | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Peristediidae
|
Genera | |
Gargariscus |
Kenmerke
wysigDie familie se lywe en koppe is plat en totaal omring deur 'n pantser laag van skubbe wat soos teels lyk. Aan die snoet is twee plat bene wat vorentoe wys. Die grootte wissel van 16 cm tot 1.2 m.
Genus
wysigDie volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Peristedion
- Peristedion adeni - Aden gepantserde knorhaan
- Peristedion investigatoris - Andaman gepantserde knorhaan
-
Peristedion brevirostre
-
Peristedion longispatha
-
Peristedion miniatum
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7