Pienkbalk-dikkop
Die pienkbalk-dikkop (Amblyeleotris aurora) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan dit bekend as die Pinkbar goby.
Pienkbalk-dikkop | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. aurora
|
Binomiale naam | |
Amblyeleotris aurora (Polunin & Lubbock, 1977)
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 9 cm lank. Sy lyf is ligbleek met vyf breë vertikale strepe op. Daar is 'n rooi traandruppel onder die oog. Die stertvin is geel, gepunt met oranje-rooi merke op. Die vis leef in aflandige koraalriwwe in water wat 5 tot 40 m diep is. Hier word hulle gevind op sandbanke en rommel bodems. Die vis vreet klein ongewerweldes en deel 'n gat met 'n garnaal.
Sien ook
wysigBron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Eksterne skakels
wysig- Wikispecies het meer inligting verwant aan Pienkbalk-dikkop
- http://www.fishbase.se/summary/Amblyeleotris-aurora.html
- Foto op fishbase.org