Pieter van Zyl
Pieter van Zyl (gebore in Pretoria, 14 September 1989) is ’n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Bulls in Superrugby speel, asook vir die Blou Bulle in die Curriebekerreeks.
| |||||
Volle naam | Petrus Erasmus van Zyl | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 14 September 1989 | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,74 m | ||||
Massa | 81 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Springbokno. | 852 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008 | Shimlas | ||||
korrek soos op 5 Maart 2017. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010-2013 2014-huidig |
Vrystaat Cheetahs Blou Bulle |
31 20 |
(30) (25) | ||
korrek soos op 23 Mei 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012-2013 2014-huidig |
Cheetahs Bulls |
32 38 |
(25) (35) | ||
korrek soos op 5 Maart 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013–2016 | Suid-Afrika | 3 | (0) | ||
korrek soos op 3 Junie 2018. |
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 15 Junie 2013 teen die Skotte in Nelspruit op die ouderdom van 23 jaar.