Grysknorder
(Aangestuur vanaf Pomadasys furcatum)
Die Grysknorder (Pomadasys furcatum) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom, noordwaarts vanaf Durban. In Engels staan dit bekend as die Grey grunter.
Grysknorder | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. furcatum |
Binomiale naam | |
Pomadasys furcatum (Bloch & Schneider, 1801)
| |
Sinonieme | |
Pomadasys furcatus |
Voorkoms
wysigDie vis word tot 50 cm lank en weeg nie meer as 1 kg nie. Die vis is silwer met 6 - 7 donker strepe op die sye. Die stert en die snoet is kort.
Habitat en gewoontes
wysigDie grysknorder eet klein krappies, garnale en seewurms. Dit verkies vlakker water en leef saam in klein skole op sanderige gedeeltes tussen riwwe. Dit is volop in die St. Luciameer.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
Eksterne skakel
wysig- Pomadasys furcatus by Fishbase.