Die pompano-dorade (Coryphaena equiselis) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese en subtropiese waters. In Engels staan die vis bekend as die Pompano dolfinfish.

Pompano-dorade
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. equiselis
Binomiale naam
Coryphaena equiselis
Linnaeus, 1758

Habitat

wysig

Die vis lyk baie soos die dorade en mag voorkom in Suider-Afrikaanse water noordwaarts van Namibië en Tanzanië.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig
  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
  • "Coryphaena equiselis". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 19 Maart 2006.
  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2004). "Coryphaena equiselis" in FishBase. Oktober 2004-weergawe.

Eksterne skakel

wysig