Duiwelvuurvis

(Aangestuur vanaf Pterois miles)

Die Duiwelvuurvis (Pterois miles) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis staan ook bekend as die leeuvis of kalkoenvis. Die vis is rooibruin van kleur met vertikale wit strepe. Dit het verlengde vinne met lang, skerp stekels aan die rugvinne. Dit kan tot 30 cm lank word en weeg dan 1.4 kg. Kom voor in beskutte, vlak riwwe en diepseerotspoele.

Duiwelvuurvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. miles
Binomiale naam
Pterois miles
Bennett, 1828

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Eksterne skakel

wysig