Remora
(Aangestuur vanaf Remora remora)
Die Remora (Remora remora) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom.
Remora | |
---|---|
Dorsale aansig | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. remora
|
Binomiale naam | |
Remora remora |
Voorkoms
wysigDie vis is eenvormig donkerbruin en word tot 62 cm lank. Dit het 'n suier op die kop en kan homself aan haaie, groter visse, seeskilpaaie en selfs skepe heg deur aan hulle vas te suig met die suier.
Sien ook
wysigBron
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Remora remora. |
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7