SC Condor
Volledige naam | Sportclub Condor von 1956 e.V. |
Stigtingsdatum | 13 Julie 1956 |
Tuisveld | Sportpark Oldenfelde, Hamburg |
Kapasiteit | 2 500 |
Kompetisie | Oberliga Hamburg |
SC Condor is 'n sportklub uit die stadstaat Hamburg in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer rolbal, boks, gimnastiek, handbal, karate, moderne dans, tennis, tafeltennis en vlugbal.
Die klub is op 13 Julie 1956 gestig deur 'n groep ontevrede lede wat by die klub Farmsener TV weggebreek het. Farmsener TV is in 1926 gestig en bestaan steeds.
Die klub se grootste prestasie was om vir die hoofrondte van die DFB-Pokal in die 1975/76-seisoen te kwalifiseer, waar daar in die eerste rondte teen SG Wattenscheid 09 vasgeval is.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Hamburg 2009/10-seisoen | |
Altona 93 - HSV Barmbek-Uhlenhorst – ASV Bergedorf 85 – TSV Buchholz 08 – |