SV Bavenstedt
Volledige naam | Sportverein Bavenstedt 1946 e. V. |
Stigtingsdatum | 1 Februarie 1946 |
Tuisveld | Brunnenkopp Sportpark, Hildesheim |
Kapasiteit | 2 500 |
Kompetisie | Oberliga Nedersakse-Wes |
SV Bavenstedt is 'n sportklub uit Hildesheim in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland. Behalwe sokker het die klub ook onder meer 'n tafeltennis-afdeling. Bavenstedt is 'n dorpswyk van Hildesheim wat tot 1974 'n onafhanklike dorp was.
Die eerste sokkerklub in Bavenstedt was Schwarz-Weiß Deutschland, wat in 1911 gestig is. Die klub kon egter nie die Eerste Wêreldoorlog oorleef nie. In 1929 is daar weer 'n sportklub in Bavenstedt gestig genaamd Deutschen Jugendkraft Bavenstedt, maar die klub is in 1933 deur die Nazi’s verbied. Die huidige klub is op 1 Februarie 1946 gestig.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Neder-Sakse Wes 2009/10-seisoen | |
SV Bad Rothenfelde – SV Bavenstedt – VfL Bückeburg – BV Cloppenburg – BSV Kickers Emden - |