Gespikkelde akkedisvis
(Aangestuur vanaf Saurida gracilis)
Die Gespikkelde akkedisvis (Saurida gracilis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blotchy lizardfish.
Gespikkelde akkedisvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. gracilis
|
Binomiale naam | |
Saurida gracilis |
Voorkoms
wysigDie vis is bruin en het donker vlekke op die lyf en word tot 28 cm groot.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2012). "Saurida gracilis" in FishBase. April 2012-weergawe.