Kuifkopblennie
(Aangestuur vanaf Scartella emarginata)
Die Kuifkopblennie (Scartella emarginata) is 'n vis wat voorkom in getypoele aan die hele kuslyn van Suid-Afrika. Die vis het 'n ligte bruinlyf met donker dwarsstrepe op die sye. Die liggaam is met slym bedek. Dit kan tot 10 cm lank word. In Engels staan die vis bekend as die Maned blenny.
Kuifkopblennie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. emarginata
|
Binomiale naam | |
Scartella emarginata Günther, 1861
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0