Kleefpeul
(Aangestuur vanaf Senna singueana)
Die kleefpeul (Senna singueana) is 'n klein, bladwisselende boom. Die boom is vol diepgeel blomme in die winter en dra smal, ronde peule tydens die lente en somer. Die boom se FSA-nommer is 213.1.[1]
Kleefpeul | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senna |
Spesie: | S. singueana
|
Binomiale naam | |
Senna singueana (Delile) Lock, (1988)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie spesie is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online