Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/28 Mei
(Aangestuur vanaf Sjabloon:Mei 28 selektiewe herdenkings)
28 Mei: Republiekdag in beide Armenië en Azerbeidjan (1918).
- 640 – Die pontifikaat van die 71ste pous, pous Severinus, begin.
- 1660 – Koning George I van Groot-Brittanje word gebore in Osnabrück, Duitsland, toe deel van die Heilige Romeinse Ryk.
- 1918 – Jerewan word die hoofstad van Armenië.
- 1977 – Die Onafhanklike Verenigde Party verander hul naam na die Suid-Afrikaanse Party.
- 1999 – Na 'n restourasieprojek van 21 jaar word Leonardo da Vinci se Die Laaste Avondmaal vir die eerste keer weer tentoongestel.