Slankklipvis
Die Slankklipvis (Pavoclinus litorafontis) is 'n vis wat endemies is aan Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Slinky klipfish.
Slankklipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. litorafontis
|
Binomiale naam | |
Pavoclinus litorafontis Penrith, 1965
|
Voorkoms
wysigDie vis is gewoonlik groen met donker geelgoen en reënboogkleurige strepe. Daar is 'n silwer streep oor die wang en kieudeksel, die vinne is groen en die vis word tot 21 cm lank.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7