Spatalla (wolbosse en slangkoppies) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae. Die genus bevat 20 spesies en almal is endemies aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal klein struike.[1][2] Die meeste spesies se status is bedreig volgens die IUBN-rooilys.[3] In Engels staan die plantgenus as die spoons bekend.

Wolbosse en slangkoppies
Spatalla longifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Subtribus: Leucadendrinae
Genus: Spatalla
Salisb.
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Spatallopsis E.Phillips

Spesies

wysig

Spesies van die genus word hier gelys met hulle bewaringsstatus:[3][4]

Galery

wysig

Verwysings

wysig
  1. Festus, Benjamin (2012). "Spatalla mollis". PlantZAfrica (in Engels). South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2016. Besoek op 21 Mei 2013.
  2. Paterson-Jones, Colin (2007). Protea. Struik. p. 48. ISBN 9781770075245.
  3. 3,0 3,1 "Spatalla". Red List of South African Plants. South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2017. Besoek op 21 Mei 2013.
  4. "Spatalla Salisb. 1807". Protea Atlas Project. South African National Biodiversity Institute. Besoek op 21 Mei 2013.[dooie skakel]