Gladde hamerkophaai
Die gladde hamerkophaai (Sphyrna zygaena) kom voor in alle oseane in die wêreld, behalwe in tropiese water. In Suid-Afrika kom dit voor van St. Helenabaai tot by die Mosambiekse grens. Die haai kan tot 3,5 m groot word. Die kop is plat met die oë wat aan die kante sit van twee laterale uitgroeisels van die kop. Die haai is vivipaar en normaalweg word 29 - 50 klientjies gebore na 'n dratyd van 10-11 maande. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die vis bekend as die Smooth hammerhead.
Gladde hamerkophaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. zygaena
|
Binomiale naam | |
Sphyrna zygaena (Linnaeus, 1758)
| |
Range of the smooth hammerhead | |
Sinonieme | |
Squalis pictus* Blainville, 1816
* ambiguous synonym |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Casper, B.M., A. Domingo, N. Gaibor, M.R. Heupel, E. Kotas, A.F. Lamónaca, J.C. Pérez-Jimenez, C. Simpfendorfer, W.D. Smith, J.D. Stevens, A. Soldo, and C.M. Vooren (2005). Sphyrna zygaena. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 6 Maart 2010.
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7