Die stompkophaai (Triaenodon obesus) is 'n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo. In Engels staan die haai bekend as die Blunthead shark.

Stompkophaai
Whitetip-reef-shark.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Triaenodon

Müller & Henle, 1837
Spesie:
T. obesus
Binomiale naam
Triaenodon obesus
Triaenodon obesus distmap.png
Verspreiding
Sinonieme

Carcharias obesus Rüppell, 1837
Triaenodon apicalis Whitley, 1939

VoorkomsWysig

Die haai is lank en slank met die eerste dorsale vin wat se punt wit is. Die tweede dorsale vin en die oë is ook groot. Die snoet is breed en kort. Die haai word tot 210 cm groot.

Habitat en gewoontesWysig

Die haai vreet seekatte, krewe en enige vis wat dit op die riwwe kan kry.

Sien ookWysig

Wikispecies het meer inligting oor: Triaenodon obesus

BronWysig

VerwysingsWysig

Eksterne skakelWysig