Swartkops
Swartkops is 'n nedersetting in Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit aan die kus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Swartkops | |
---|---|
Koördinate: 33°52′31″S 25°36′17″O / 33.87528°S 25.60472°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Hoofplek | Gqeberha |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,59 km2 (0,23 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 883 |
• Digtheid | 1 497/km2 (3 880/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 70.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 6.5% |
• Swart mense | 21.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 60.7% |
• Engels | 26.2% |
• Xhosa | 10.3% |
Poskode (strate) | 6209 |
Skakelkode | 041 |
Die dorp is langs die Swartkopsrivier geleë, 11 km noord van Gqeberha en 1.6 km van die Indiese Oseaan. Die naam verwys na die omliggende heuwels wat met donker skaduwees bedek is.[2]
Die Kaapse Regeringspoorweë het 'n spoorwegaansluiting hier gebou in 1872, in diens van die spoorroete na Grahamstad en Alicedale in die ooste, Port Elizabeth in die suide, en Uitenhage in die weste.[3]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Swartkops tydens die 2011-sensus
- ↑ "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 424.
- ↑ Burman, Jose (1984), Early Railways at the Cape. Kaapstad: Human & Rousseau. ISBN 0-7981-1760-5