Die Swartoognooi (Thunbergia alata) is meerjarige rankplant wat in die somer blom. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys.[1]

Swartoognooi
Starr 010419 0035 thunbergia alata.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. alata
Binomiale naam
Thunbergia alata

Die plant is 'n vinnige en maklike groeier en het klein, hartvormige blare. Tussen die blare is baie trompetvormige oranje of geel blomme met 'n swart kol in die middel. Die plant verkies vol son en matige water om in te leef.

GaleryWysig

BronneWysig

  1. "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.