Kleinkol-pompano
(Aangestuur vanaf Trachinotus baillonii)
Die Kleinkol-pompano (Trachinotus baillonii) is 'n vis wat voorkom in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Smallspotted pompano.
Kleinkol-pompano | |
---|---|
Trachinotus baillonii in Polinesië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. baillonii
|
Binomiale naam | |
Trachinotus baillonii (Lacepède, 1801)
|
Voorkoms
wysigDie vis het 1-5 swart kolle (kleiner as die oog) in 'n ry op of naby die sylyn.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Trachinotus baillonii. |
Eksterne skakel
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7