Tropiese botvis
Die Tropiese botvis (Bothus mancus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis bekend as Tropical flounder.
Tropiese botvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. mancus
|
Binomiale naam | |
Bothus mancus (Broussonet, 1782)
|
Voorkoms
wysigDie vis is groenbruin van kleur met baie blou sirkels en vlekke op. Daar is ook twee swart kolle aan die linkerkant. Dit kan tot 3 cm lank word. Kom voor in sandbanke.
Sien ook
wysigBronne
wysig- First Field Guide to Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst. 1999. ISBN 978-1-86872-288-4
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6