Van Niekerk
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Van Niekerk is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
- Abraham Adam Josef van Niekerk (1931–1994), Afrikaanse skrywer
- Anton van Niekerk (gebore 1953), Suid-Afrikaanse filosoof
- Barend van Niekerk (1939–1981), Suid-Afrikaanse prokureur en akademikus
- Betsie van Niekerk (gebore 1956), Afrikaanse digter en jeugverhaalskrywer
- Bill J. van Niekerk (1921–2001), Afrikaanse skrywer
- Camille van Niekerk, Amerikaanse sangeres
- Chris van Niekerk (1876–1966), Suid-Afrikaanse politikus
- Dane van Niekerk (gebore 1993), Suid-Afrikaanse krieketspeler
- Dolf van Niekerk (gebore 1929), Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg
- Gerrit Jacobus van Niekerk (ca. 1840–1896), president van Stellaland
- Hanlie van Niekerk (ca. 1927–2005), Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise
- I.R. van Niekerk, skuilnaam van die Afrikaanse skrywer P.J. Nienaber (1910–1995)
- Jacobus Carel Bender van Niekerk (1886–?), Afrikaanse dramaturg.
- Japie van Niekerk, Suid-Afrikaanse akteur
- Kraai van Niekerk, (gebore 1938), Suid-Afrikaanse politikus
- Krüger van Niekerk, Suid-Afrikaanse predikant (1938–2014)
- Leah van Niekerk, Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise
- Louis van Niekerk (gebore 1935), Suid-Afrikaanse akteur en regisseur
- Louise van Niekerk, Afrikaanse skrywer van jeugverhale
- Lydia van Niekerk (1884–1929), Suid-Afrikaanse akademikus
- Marlene van Niekerk (gebore 1954), Afrikaanse skryfster en digter
- Martin van Niekerk (gebore 1989), Namibiese krieketspeler
- Zak van Niekerk (1978–2012), Afrikaanse sanger
- Wayde van Niekerk (gebore 1992), Suid-Afrikaanse atleet
Ander gebruike
wysigHierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Van Niekerk. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |