Die vlambokvis (Mulloidichthys vanicolensis) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Suider-Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin-goatfish.

Vlam-bokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M.  vanicolensis
Binomiale naam
Mulloidichthys vanicolensis

Voorkoms

wysig

Die vis het 'n geel horisontale streep in die middel by die sylyn. Die anale en dorsale vinne is geel. Party spesies het 'n ry blou spikkels aan die bokant van die lyf.

Habitat

wysig

Die vis kom in skole voor.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakel

wysig