Vuurpylkoraalboom

boomspesie

Die Vuurpylkoraalboom (Erythrina abyssinica) is 'n middelgroot boom wat deel is van die Fabaceae familie.

Vuurpylkoraalboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Erythrina
Spesie:
E. abyssinica
Binomiale naam
Erythrina abyssinica
Sinonieme

Erythrina tomentosa R.Br.
Chirocalyx abyssinicus (Lam. ex DC.) Hochst.
Chirocalyx tomentosus Hochst.

Beskrywing

wysig

Die boom het knopperige stekels op die bas.

Verspreiding

wysig

Die boom is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig