Watervy

boomspesie

Die watervy (Ficus verruculosa) is 'n struik of boom wat in Angola, Benin, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Guinee, Kaprivistrook, Kameroen, Kenia, KwaZulu-Natal, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe voorkom.

Watervy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Ficeae
Genus:
Spesie:
F verruculosa
Binomiale naam
Ficus verruculosa
Warb. (1894)
Sinonieme
  • Ficus praeruptorum Hiern

Die boom se FSA-nommer is 67.1.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig